Die “Emerging Church” is die gonswoord in die teologiese wêreld vandag. Die kerk moet – volgens die voorstanders van hierdie rigting – die evangeliese boodskap van die Bybel so aanpas dat dit in die behoeftes van die postmoderne mens voorsien. Die skrywer tree nugter en tog ferm met denkers uit hierdie oord in gesprek. Hy vind sy uitgangspunt in die waarhede van die Bybel, toets daarna die sienswyses van die emergent-skrywers hieraan en vra eindelik wat ons in die lig van die Skrif moet doen om die mens van die derde millennium in die kerk van Jesus Christus sy regmatige plek te laat inneem. Vir elkeen wat by vandag se gesprek oor die boodskap van die Bybel wil bybly – teoloë en belangstellende lidmate – is hierdie boek ’n moet.
R 129.95
Beskikbaar by die volgende boekwinkels
*Exclusive Books Canal Walk,
Shop 428 Canal Walk Shopping Centre,
Tel no 021 555 3720
*Wordsworth Garden Route Mall,
Shop no 89,
Garden Route Mall,
Tel no (044) 887 0224
*Gospel Direct East Rand Mall
East Rand Mall - Shop 158
Bentel Ave.
Boksburg North
Tel 011 826 5716
*Gospel Direct Kolonnade, Kolonnade Shopping Centre, Shop SLG 73, Cnr. Zambesie & Dr Van Der Merwe Street,
Montana Park, Pretoria
Tel 012 548 0825
*Gospel Direct Music City, Cnr. Nutmeg & Corobay Rds, Waterkloof Glen, Pretoria
Tel: (012) 348 1891
*Gospel Direct Wonderpark
Wonderpark Shopping Centre, Shop 337, Cnr. Heinrich Ave. & Old Britz Rd, Karenpark, Pretoria
Tel: (012) 549 0019
*PNA Weirda Park,
Shop 58,
Mall@reds,
Cnr Rooihuiskraal & Hendrik Verwoerd Str,
Wierda Park,
0157
Tel no (012) 656 8906
*PNA Wonderboom Junction,
Shop G44,
Wonderboom Junction, Shopping Centre c/o Lavender & Lavender West,
Annlin,
Tel no (012)543 1512
*Gospel Direct Mimosa Mall,
Shop U35,
Cnr. Parfitt Ave & Kellner Rd,
Brandwag,
Bloemfontein,
Tel no (051) 444 6040
*Exclusive Books Mimosa Mall,
Shop U33, Mimosa Mall,
cnr. Mellville Drive & Kellner Street, Brandwag,
Bloemfontein,
Tel no 051 444 6901 / 3
*Exclusive Books Loch Logan Waterfront,
Shop U29/30, Loch Logan Waterfront,
Henry Street,
Bloemfontein,
Tel no 051 406 7560